BELANGRIKE SKAKELS!

 
Dit is onmoontlik om alle inligting oor immigrasie op een webwerf te versamel en om die vloei van inligting te maksimaliseer is skakeling na ander webwerwe uiters noodsaaklik. Mense soek ook 'n ongelooflike verskeidenheid van inligting en daarom is daar so 'n groot verskeidenheid van skakels op hierdie webwerf en dit sal ook gedurig aangevul word om meer inligting aan die besoekers te verskaf.

 

NZ NUUS!

 

 

 

Uncomplicated friendly service

 

All types of New Zealand based Insurance with leading Insurance Companies.

Assistance with obtaining of policy information from all South African based Insurance policies including Old Mutual, Sanlam, Liberty, Momentum and others.  
More info......

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Goeie webwerwe wat vir jou ook van

groot hulp of belang kan wees.

 

 

 

KERKE

 

www.afrchristenkerk.co.nz (Webtuiste van ons kerk hier in New Zealand)

 

http://www.ackhamilton.co.nz/ (Webtuiste van die Hamilton-gemeente van die Afrikaanse Christen Kerk van New Zealand)

 

http://www.ackwellington.co.nz/ (Webtuiste van die Wellington-gemeente van die Afrikaanse Christen Kerk  van New Zealand)

 

www.ackchristchurch.co.nz (Webtuiste van die Christchurch-gemeente van die Afrikaanse Christen Kerk van New Zealand)

 

www.ackhowick.co.nz (Webtuiste van die Howick-gemeente van die Afrikaanse Christen Kerk van New Zealand)

 

http://www.acknorthshore.co.nz/  (Webtuiste van die North Shore-gemeente (Albany) van die Afrikaanse Christen Kerk van New Zealand)

 

http://www.ackauckland.co.nz/  (Webtuiste van die Auckland-gemeente (Torbay) van die Afrikaanse Christen Kerk van New Zealand)

 

http://www.ackrotorua.co.nz/news.php (Webtuiste van die Rotorua-gemeente van die Afrikaanse Christen Kerk van New Zealand)

 

 

BOEKE

 

http://www.books4u.co.nz  (Vind meer uit oor die Uitstekende boek - "A New Life in New Zealand"-  'n "moet hê" boek as jy immigrasie na NZ oorweeg)

 

 

Opsoek na Suid-Afrikaanse boeke in NZ?

Gaan maak 'n draai op Rykie en Heidi se webblad, hulle kan jou dalk help! - http://boekeuitafrika.webs.com

 

 

NUWE IMMGRASIEBESTEMMINGS!

 

Kan jy dit glo? 'n Toenemende getal SAners verhuis tans na ARGENTINIË!  Vir meer inligting besoek die webwerf van die ROEPSTEM en doen gerus navraag oor immigrasie na Argentinië. U navrae sal in AFRIKAANS beantwoord word deur 'n SAner wat in Argentinië woon. Om bietjie meer te wete te kom oor die SAners in Argentinië besoek asb. http://www.roepstem.net/argentina.html

 

URUGUAY - Why Uruguay is an attractive emigration destination for South Africans!

 

 

ANDER WEBWERWE OOR IMMIGRASIE (Nie net na NZ)

 

 

NB: http://emigratenz.org/ (Baie goeie Immigrasiegids oor immigrasie na NZ - met dank aan Didero Schmidt)

Persoonlike opmerking: Dis seker die BESTE immigrasiegids oor immigrasie na NZ op die INTERNET!! - Louwrens

 


 

http://www.bellemodel.biz/emails/expatriates/toplist_expatriates.html
(Top lys van meer as 100 skakels na Suid Afrikaanse emigrasie / expats webwerwe.)

 

http://southafricankiwis.tripod.com (Persoonlike webwerf met inligting vir voornemende immigrante - ook in Engels)

 

www.lekkerbek.canadianwebs.com

Jy moet hier uitkom! Blaaie vat 'n bietjie lank om te laai, maar is die moeite werd om voor te wag.

 

 

 

 

http://jerling.virafrikaans.com (Oulike werf met persoonlike ervarings van lewe in NZ)

 

Persoonlike webwerf van Pieter Claassen met hulp en inligting vir voornemende immigrante.

 

 

www.sakiwi.com

Raad en wenke oor immigrasie na NZ so uit die perd se bek. Gaan maak 'n draai daar!! Die Webmeester is Willem Loots, 'n goeie vriend van my, en hy het 'n kookwater website! Seker die Afrikaanse website met die mooste "banner" - ek voel skoon jaloers!

 

http://www.rainbownation.com/au/index.asp (SAners in Australië - met dank aan Pieter & Rita de Waard wie die skakel gestuur het)

 

http://www.sagoingtonz.co.nz/

Kiwikamp vir Suid-Afrikaners.

 

 

www.sa-austin.com - Vriendelike SAners daar in Austin, Texas (VSA), wat baie lekker dinge rëel vir die SAners daar.

 

emigrate_infowww.emigration-info.co.za Baie goeie bron van inligting en skakels vir mense wie Emmigreer uit SA.

 

http://www.saaustralia.org/ - Forum vir SAners wie na Ozzie wil immigreer.

 

 

TELEFOONDIENSTE / PRODUKTE VIR IMMIGRANTE

 

Lyk my die dae van gratis SMS boodskappe na ons mense in SA is verby, maar daar is miskien beter nuus!! Gebruik die GRATIS Internettelefoon SKYPE. Laai dit gratis af by

 

 

www.bunnyhop.co.za - Dokumentediens - (Bunny Hop document services is a South African-based document services company specialising in everything from birth certificates and passports through to worldwide visas, emigration and immigration.)

 

http://www.sashoponline.com

Vir al jou Afrikaanse CD's en DVD's.

 

VERBLYF

 

Whanganui river Top10
Besoek hierdie juweel aan die oewer van die Wanganui rivier.

Jou gasheer en gasvrou, Andre en Martie van Schalkwyk, kan gekontak word by:

Tel no (06) 343 8402 of 0800 272 664. E-mail: wrivertop10@xtra.co.nz

 

Elsewhere House (Pieter en Susan Kok se lieflike gastehuis in Torbay op die North Shore - ek kan hulle persoonlik aanbeveel!)

 

At en Mariette du Plooy se gastehuis in Gulf Harbour.

 

Glenvar Gastehuis (Soek jy tydelike verblyf in NZ? Gaan kyk op die webwerf van Glenvar Gastehuis - Die eienaar is Afrikaanssprekend).

 

www.newbeginz.co.nz (Gastehuis met Afrikaanssprekende eienaars - billike tariewe) (Nie B&B - Gaste selfversorgend).

 

 

KLUBS / ORGANISASIES

www.afrikaans.org.nz  (Webtuiste van die Afrikaanse Klub van Nieu-Seeland. Skryf in op hulle weeklikse e-brief wat na 2500 persone/week gaan deur hulle te kontak by Die.Afrikaanse.Klub@clear.net.nz)

 

AFRIKAANS IN CHRISTCHURCH - Webblad om Afrikaans in Christchurch te bevorder.

 

www.sanztrust.org.nz (Goeie webwerf met BAIE inligting.) 

 

 

www.sinzasa.org.nz

SINZASA supports southern African expats on the south island of NZ with regular events and newsletters.  English and Afrikaans are both used as a medium to reach out to new and settled members. As jy jeuk om Afrikaans te praat soek ons asseblief op vir gasvryheid wat hier in die suide floreer!

 

http://www.afrikaans.org.au/

Die Afrikaanse Klub Australië

 

 

 

 

ATKV

 

Ons maak 'n verskil in AFRIKAANS!

 

 

 

WEBWERWE OOR WERK

 

Tydelike en permanente poste vir dokters in Hamilton. Kom werk in 'n moderne & goed toegeruste noodhospitaal in 'n vriendelike atmosfeer. www.victoriacentral.co.nz

 

http://www.newkiwis.co.nz/ (Kiwi werkgewers wat bereid is om immigrante in diens te neem)

 

BAIE GOED!

(Goeie beskrywing van hoe om werk te PROBEER vind)

 

 

DIENSTE WAT DEUR SANERS IN NZ AANGEBIED WORD

 

 

IMMIGRASIEKONSULTANTE

 

As jy op soek is na 'n kundige en betroubare persoon om jou met jou immigrasie aansoek by te staan kan jy gerus vir Fred Baker by Baker Law in Mairangi Bay op Auckland se North Shore skakel. Die telefoonnomer is 09 476 8000 en die e-posadres is info@bakerlaw.co.nz. Fred is ook self deur die hele pynlike immigrasieproses en weet presies waardeur jy moet gaan.

 

Gelisensieerde Immigrasieagent

 

Leonie du PLessis
36 Pembroke Road, Stratford 4332
New Zealand
E-mail: sakiwi@woosh.co.nz


 

VERSEKERING

 

Fritz Swart - Versekering

Webwerf: www.fritzswart.co.nz

 

Herman Roodt - Versekering

Webwerf: www.mfs.net.nz

 

Johan Pretorius - Versekering

e-pos: johanpretorius@xtra.co.nz

 


EIENDOMSAGENTE

 

TAURANGA:

 

(Kry 'n idee van eiendomspryse in NZ en van wat waar beskikbaar is - ALTA VAN BLERK - 07-576 6987 of 0212179307 - Tauranga)

 

CAMBRIDGE:

 

ANNEMIEN STEYNBERG
Telefoon: 07 – 8277188
Huis: 07 - 8273964
Selfoon: 021-621-301
E-pos: anne.steynberg@gmail.com 
Webblad http://www.ljhooker.com

Pos: Annemien Steynberg, Residential Sales,

55 Victoria Street, CAMBRIDGE 3434  

 


ANDER DIENSTE

 

Dispuutresolusie in die werkplek. Het jy dalk 'n probleem of geskil met jou werkgewer of kollegas? Kontak Emanuel Maisel by Fifth Profession hy kan dalk help

 

REISAGENT: MICHELLE CLARKE

Tel: + 64 9 478 6288
Sel: + 64 21 609 141
E-mail: Michelle Clarkeflightcentre.co.nz

 

 

ALLERLEI ANDER BAIE INTERESSANTE WEBWERWE

 

New Zealand se Internet Ensiklopedie - BAIE BAIE inligting omtrent New Zealand 'n MOET om te besoek

 

www.dieknoop.co.za (Waar hulle afrikaanse skakels aanmekaar knoop!)

 

  - Woes Afrikaans - JOU Taalhutspot: gedigte, kortverhale , skakels, nuus, kalender, snuffelgids en meer

 

www.nzherald.co.nz  (Gebruik die "search" funksie en tik "migrants" in om die nuutste nuus oor immigrante te lees)

 

www.kierieman.za.net (Vreeslike Ougat Webwerf met lekker lewendige Boeremusiek - gaan maak rêrig daar 'n draai)

 

www.planetpip.com (Webtuiste van die talentvolle liedjieskrywer, Philip de Villiers, wie onlangs 'n ATKV-toekenning ontvang het)

 

www.4afrikaans.com - 4afrikaans Wereldwyd (Vriendelike Afrikaner in Sydney met 'n puik webwerf - hierdie man het baie moeite gedoen)

 

www.slapchips.com (Ondersteun jou eie mense oorsee. Adverteer jou besigheid gratis.)
 

Rainbow Nation ('n Forum vir SA immigrante oor immigrante en waar SAners mekaar kan ontmoet en van hulp en raad voorsien)

 

. Lus om jy eie stukkie biltong of boerewors te maak?? Bestel ALLES wat jy nodige het "online" van biltongmakers.com af.

 

http://www.boerekos.com/ - Gaan haal daai lekker boerekosresep wat jy al so lank soek hier!

 

www.rainbowcooking.co.nz - Nog 'n webwerf met lekker SA resepte.

 

www.onsdorp.com - Welkom in Onsdorp se veilige kuberstrate waar ons onbeskaamd AFRIKAANS praat. Kom, word deel van ons pret Kammaland en help hou kontak tussen onse mense, Duskant of Anderkant, waar hulle ookal is. Skop jou ware skoene uit, trek jou kammakouse aan en verbeel jou jy is weer daar waar die boerbokke boer in die berge....

 

Namibiese Afrikaanse Koerant - As jy nou mooi Afrikaans wil lees gaan lees hierdie koerant. Suiwer Afrikaans. Beter Afrikaans as ENIGE Afrikaanse koerant in SA!

 

 

Ou Springbokradio advertensies. Van Jan Spies se "Koffiekapitaal" met Cremora tot by Dulsie van den Berg se Borstol-advertensie. Fantastiese site. Jy gaan ure daar bly!! http://www.springbokradio.com/ADS.html

 

H

AFRIKAANSE RADIOSTASIES OP DIE INTERNET

 

 

 

 F

AFRIKAANSE KUNSTENAARS WIE UITREIK NA AFRIKANERS OORSEE

 

 

http://www.philipdevilliers.co.za/ (Webtuiste van die talentvolle liedjieskrywer, Philip de Villiers, wie onlangs 'n ATKV-toekenning ontvang het)

 

kitaarmykruis (Kitaarakkoorde vir bekende Afrikaanse liedjies van bekende sangers soos Koos Kombuis, Kerkorrel & Volksliedjies)

 

AMANDA LUYT het in Maart 2006 haar nuwe cd vrygestel! As deel van haar bewusmakingsveldtog, laat weet sy Suid-Afrikaanse klubs oorsee en nooi Afrikaanse musiekliefhebbers om te gaan luister na uittreksels van haar liedjies op haar webwerf by www.amandaluyt.co.za .

AMANDA SE BLOG! - Amanda het ook nou 'n Blog waarop sy haar wel en weë met ons deel en dis vrek oulik en julle kan dit net nie mis nie!! Gaan kyk na haar Blog by: http://www.amandaluyt.co.za/blogg.php
 

 

 

 

^^ TERUG NA BO

Kopiereg 2001. Kiwiboer.co.nz. Goedgunstiglik gehuisves deur www.virafrikaans.com